Baie geluk aan die wenners van die Klein Karoo DVD: Jean Bantjes van Durban, Bettie de Beer van Centurion, Jolindie Peens van Alberton, Bernie Geldenhuys van Witrivier, Reenen van Rensburg van Durbanville, Gerna Bekker van Pretoria en Cobus Genis van Midrand. Ons wou weet in watter sepie het Donnalee Roberts en Amalia Uys voorheen saam verskyn. Die antwoord was 7de Laan.

Geluk aan die wenners van die NOW 24 DVD: Jacob Korff van Pretoria, Corlia Marais van Robertson, Magde-Mari Greeff van Potchefstroom, Hennie Briel van Bronkhorstspruit, Ronel Otto van Kemptonpark, Jennifer Mynhardt van Randburg en Rianna Beneke van Johannesburg. Ons wou weet wie enige van die plaaslike kunstenaars is wie se videos op die DVD verskyn.

Geluk aan die wenners van 2 DVD stelle wat Zambesia, The perks of being a wallflower en A Dark Truth insluit: Ronel Nel van Roodekrans en S de Jager van Laersrif. Ons wou weet oor watter diere die film Zambesia handel. Die antwoord was Voëls.

Baie geluk aan ons wenners van Michael Buble se nuwe CD, “To Be Loved”: Michelle Nepgen van Krugersdorp, Morne Vosloo van Thabazimbi, Michelle van Heerden van Musina, Carinda Williams van Potchefstroom, Stella du Preez van Sandton, Wanzenburg van Wyk van Bloubergstrand en Amanda Pretorius van Krugersdorp. Ons wou weet met watter ander sanger se styl word Buble gereeld vergelyk. Die antwoord was Frank Sinatra.

Geluk aan die wenner van ‘n hele spul TV reekse op DVD insluitende Desperate Housewives Seisoen 1 – 8 en Revenge Seisoen 1: Pierre Milne van Hermanus. Ons wou weet watter karakter uit ‘n lys van opsies was nie in Desperate Housewives nie? Die antwoord was Sue-Ellen.

Geluk aan die wenners van 2 DVD stelle wat Rise of the Guardians, Bel Ami en End of Watch insluit: Rianna Beneke van Johannesburg en Christelle Raco van Pretoria. Ons wou weet vir watter rol het Robert Pattinson bekendheid verwerf? Die antwoord was as ‘n vampier in die Twilight films.

Geluk aan die wenners van die Dance Hits 2013 CD: Sandra Plotz van Pretoria, John Gainsford, Ilsa Grabe van Johannesburg, Yvonne van Staden van Pretoria en Arline Ellis van Rustenburg. Ons wou weet watter kunstenaar is bekend vir die treffer “Dans Dans Dans?” Die antwoord is Jack Parow.

Baie geluk aan die wenners van die Pretville DVD en CD: Christa Viljoen van Pretoria-Noord, Esmerilda Verster van Sasolburg, Annatjie Bosch-Van Onselen van Magalieskruin, Michelle le Roux van Modderfontein, Riana von Wielligh van Johannesburg, Marie Ferreira van Jan Niemandpark en Adel Viljoen van Pretoria. Om ‘n kans te staan om te gewen het moes jy net enige van die sangers noem wat hul lyf akteur hou in Pretville.

Geluk aan die wenners van Johannes Kerkorrel se “Hoe Ek Voel” CD: Laura-Lynn Nel van Port Elizabeth, Juan Swart van Roodepoort, Dirk Scholtz van Table View, Lesna Saayman van Sabie en Arno Buys van Roodepoort. Ons wou weet saam met watter band het Kerkorrel bekendheid verwerf. Die antwoord was Gereformeerde Blues Band.

Geluk aan die wenners van kaartjies na Heuning se vertoning op 26 April in Hatfield asook getekende CDs: Karen Graham van Rustenburg, Natalie Sadler van Pretoria, Thomas Harvey van Pretoria, Jerry Fowlds van Rustenburg en Cobus Pieterse van Centurion. Ons wou weet watter Ghoema Heuning gewen het. Die antwoord was “Beste Country Album.”

Baie geluk aan die twee wenners van ‘n 3 DVD pak insluitend Twilight: Breaking Dawn Part 2, Barbie in the Pink Shoes en The Campaign: Cobus Knoetze van Steytlerville en Philip le Grange van Johannesburg. Ons wou weet met wie Barbie gewoonlik romanties verbind word. Die antwoord was Ken.

Geluk aan die wenners van Game of Thrones Reeks 2 op DVD: Abri Bothma van Worcester, Marthie Tesnaar van Pietermaritzburg en Denise Lodder van Klerksdorp. Ons wou weet wie die skrywer is van die boekreeks. Die antwoord was R.R. Martin.

Geluk aan ons wenners van Izak Davel se nuwe CD, “Jy’s my lewe”: Marleze Bester van Delmas, Marthie Meyer van Nigel, Laura-Lynn Nel van Port Elizabeth, Annelize Beukes van Benoni en Marinda Venter van Turffontein. Ons wou weet in watter Suid-Afrikaanse sepie het Izak Davel bekendheid verwerf? Die antwoord was Egoli.

Baie geluk aan die 5 wenners wat elk twee kaartjies wen na die Ghoemas op 14 April: Leani Haasbroek van Ellisras, Frannie Bosman van Pretoria, Jeandri Spires van Kemptonpark, Bianca Enslin van Germiston en Hendre van der Berg van Roodepoort. Om die kans te staan om kaartjies te wen moes luisteraars slegs een van die kunstenaars noem wat by die Ghoemas gaan optree.

Geluk aan die wenners van Coldplay se Live 2012 DVD/CD: Charlene Young van Pretoria, Monique van Aswegen van Boksburg, Trevor Eksteen van Vereeniging, Vanessa Goosen van Garsfontein, Elmien Koen van Vanderbijlpark en Lesna Saayman van Sabie. Ons wou weet wie Coldplay se hoofsanger is. Die antwoord is Chris Martin.

Geluk aan die wenners van die “Droomland” CD van Chris Chameleon en Die Drakensbergse Seunskoor: Bianca Bezuidenhout van Brakpan, Janina Schultz van Kathu, Paul Buitendag van Polokwane, Marko Jacobs van Meyerspark Pretoria en Johan Bauermeister van Boksburg. Ons wou weet wat die ontbrekende woord in die openingslyntjie van Chris se “Apie?” is: “Daar’s ‘n apie wat nooit … nie…” Die antwoord was “slaap.”

Geluk aan die wenners van ‘n getekende Dewald Wasserfall CD en koffiebeker: Marinda Venter van Turffontein, Linda de Coning van Welkom, Johann Joubert van Clarens, Andre Beets van Brakpan en Lizel Swart van Durban. Ons wou weet watse beroep Dewald het in die video van sy nuwe treffer “Eendag as ons groot is.” Die antwoord was onderwyser.

Baie geluk aan die wenners van die 2013 Grammy Nominees CD: Jennifer Mynhardt van Randburg, Marie Groenewald van Honeydew, Lesna Saayman van Sabie, Liezel Fogarty van Benoni en Martienette Jansen van Brooklyn. Ons wou weet watter van die kunstenaars op die CD staan ook bekend as The Boss? Die antwoord is Bruce Springsteen.

Geluk aan die wenners van Juanita du Plessis se nuwe CD: Suzanne Pieterse van Kemptonpark, Annamarie Marais van Germiston, Rinda Herbst van Florida Hills en Danie Pretorius van Colesberg. Ons wou weet watter kar verskyn in die titel van ‘n Juanita liedjie. Die antwoord was “Volla.”

Geluk aan die wenners van Kinky Robot CDs: Tatum Francis van Nelspruit en Natassia Kotze van Morningside. Ons wou weet wat die titel van Kinky Robot se debuutalbum is. Die antwoord was “Naked.”

Geluk aan ons wenners van Die Heuwels Fantasties se nuwe CD: Yolandi van Aswegen van Pietermaritzburg, Rayno Lourens van Bellville, Riaan van Reeuwyk van Witbank, Juan Swart van Roodekrans en Sunel Liebenberg van Lydenburg. Ons wou weet wat die naam van Die Heuwels Fantasties se nuwe CD is? Die antwoord was “Alles wat mal is.”

Baie geluk aan die 4 wenners van The Only Love Songs Album You’ll Ever Need en Andrea Bocelli se nuwe CD: Ronell van Rhyn van Postmasburg, Niekie Bushby van Krugersdorp Wes, Rentia Koen van Horison en Denise Lodder van Klerksdorp. Ons wou weet watter groep bekend is vir hul treffer “Love is all around?” Die antwoord was Wet Wet Wet.

Geluk aan die wenners van Straatligkinders se ”Konings Met Verskonings” CD: Mari Nienaber van Kaapstad, Annelize Kriel van Heidelberg, Tineil Hurter van Pretoria, Sandra Schenk van Calvinia, Paul Coetzee van Limpopo en Juanita Clarke van Lynnwood. Ons wou weet watter Kurt Darren treffer het Straatligkinders in ‘n rocktreffer omskep so paar jaar terug? Die antwoord was “Kaptein (span die seile).

Geluk aan die wenners van ons DVD stelle wat Ted, Die Wonderwerker en Men in Black 3 insluit: Carizke van Niekerk van Boksburg en Charmaine Warricker van Centurion. Ons wou weet in watter bekende sepie Dawid Minnaar die rol van ‘n dokter vertolk? Die antwoord was Binnelanders.

Geluk aan die wenners van Taylor Swift, Robbie Williams en J.Lo CDs: Linda de Wet van Germiston, Dewald Jordaan van Glen Marais, Elmar Deysel van Centurion, Carinda Williams van Potchefstroom en Mariske Botes van Middelburg. Ons wou weet watter groep Robbie Williams ‘n lid van is. Die antwoord was Take That.

Geluk aan die wenners van Steve Hofmeyr se “25 Jaar se Bestes” CD: Hendrik Pelser van Kemptonpark, Louise Pienaar van Boksburg, Suzette Basson van Uniondale, Fiona Meyer van Ermelo, Lalie Cronje van Bonnievale, Deirdre Stols van Pretoria en Debra MacLennan van Roodepoort. Ons wou weet watter Steve treffer jou gunsteling was en ons is oorval met inskrywings.

Geluk aan die volgende wenners van die animasiefilm “Brave” op Blu-Ray: Santie Meyer van Brits, Jenny Truter van Kemptonpark, Tanya Berry van Pretoria, Riaan de Ridder van Vereeniging, Abrie Burger van Roodepoort, Karin du Toit van Pretoria en Johan Botha van Johannesburg. Ons wou weet watter karakter op ‘n lysie wat ons gegee het was in die Pixar film Toy Story. Die antwoord was Woody.

Geluk aan ons vyf wenners van die Afrikaans is Groot volume 5 CD en DVD: Daisy Prinsloo van Kemptonpark, Carizke van Niekerk van Johannesburg, Ansie Kapp van Oos-Londen, Linda de Wet van Elsburg en Stoffel Willemse van Kroonstad. Ons wou weet wie die drie manne van Eden is. Die antwoord was Jay, Johan en Paulo.

Baie geluk aan die wenners van die 2012 ‘n Dekade Plus Twee van Afrikaanse Treffers Volume 5 CD: Elanie Pelser van Krugersdorp, John Gainsford van Midrand, Adel Viljoen van Pretoria, Annelize Kriel van Heidelberg, Lize Jordaan van Citrusdal, Thomas Harvey van Pretoria en Ella van Heerden van Halfway Gardens. Ons wou weet watter kunstenaar sing die liedjie “Hoofmeisie” wat op die CD verskyn. Die antwoord was Die Kat se Snor.

Geluk aan die wenners van Rocco de Villiers en CH2 DVDs: Yolandi Frost van Benoni, Denise Lodder van Richardsbaai, Fiona Meyer van Ermelo en Estelle Fourie van Kaapstad. Ons wou weet behalwe vir sy klavierspel, waarvoor anders is Rocco de Villiers ook bekend? Die antwoord was vir sy skemerkelkies en skemerkelkieboeke.

Geluk aan die twee wenners van ‘n 3 DVD geskenkpak met W/E, The Amazing Spider-Man en The Woman in Black: Martie Tesnaar van Pietermaritzburg en Juanita Clarke van Lynnwood. Ons wou weet watter filmkarakter het van Daniel Radcliffe ‘n bekende akteur gemaak? Die antwoord was Harry Potter.

Baie geluk aan die wenners van ons vier Joe Niemand “Night of Light” CD en DVD geskenkpakke: Jan van Heerden van Elarduspark, Valerie Ungerer van Margate, Stef du Raan van Bloemfontein en Rietjie Rousseau van Middelburg. Ons wou hê jy moes die volgende lirieke voltooi: “Ek sal nie bang wees nie…” Die antwoord was ”Vir die onheil in die nag… Of verwoesting in die dag…”

Geluk aan die wenners van die Pretville klankbaan: Yvette van der Westhuizen van Edenvale, Adri Kriel van Heidelberg, Driekie van As van Strand, Esme Wessels van Pretoria, Jaco Korff van Polokwane, Mareloe van Tonder en Ansie Swanepoel van Witbank. Ons wou weet in watter ander onlangse Afrikaanse film het Steve Hofmeyr sy lyf skurk gehou? Die antwoord was Platteland.

Geluk aan die wenners van Bobby van Jaarsveld se nuwe CD, “Wat geld nie kan koop nie:” Amanda Pretorius van Ruimsig, Lisa-Marie Mulder van Villieria, Leatitia Hietbrink van Booysens, Cato de Bruin van Louis Trichardt, Cecelia Boshoff van Kleinmond, Maria Harding van Brakpan en Joe Eygelsheim van Johannesburg. Ons wou weet wat die titel van Bobby se vorige CD was. Die antwoord is “Net vir jou.”

Baie geluk aan die 3 wenners van ‘n NOW geskenkpak wat NOW 62, NOW the DVD 23 en NOW DANCE insluit: Frank Montgomery van Pretoria, Kylie van der Merwe van Johannesburg en Belinda Botha van Virginia. Ons wou weet wat die volgende drie kunstenaars wat almal op NOW 62 verskyn in gemeen het: Elvis Blue, Toya Delazy en Prime Circle? Die antwoord was hulle is almal Suid-Afrikaners.

Geluk aan die twee wenners van ‘n DVD geskenkpak met die films The Lucky One, Coriolanus en Battleship: Tanya Horn van Centurion en Carlien Venter van Pretoria. Ons wou weet waar almal die eerste keer van Zac Efron notisie geneem het. Die antwoord was High School Musical.

Geluk aan die wenners van 5 internasionale CDs van kunstenaars soos Justin Bieber, Florence & The Machine, Melody Gardot, Lana del Ray en Gotye: Gideon Luus van Honeydew, Maria Brand van Williston, Jeandri Spires van Kemptonpark en Deidre Prinsloo van Krugersdorp. Ons wou weet hoe oud Bieber is. Die antwoord is 18.

Baie geluk aan die wenner van Desperate Housewives Reeks 1 – 8 op DVD: Veronica Baartman van Bela-Bela. Nog 5 gelukkige luisteraars wen elk Reeks 8 op DVD: Susan Henning van Nelspruit, Jurie van Blommestein van Kemptonpark, Marlien Prinsloo van Wierdapark, Karien van der Westhuizen van Velddrif en Noleen Wepener van Kemptonpark.  Ons wou weet watter karakter word romanties met Mike Delfino verbind in die TV reeks. Die antwoord was Susan.

Geluk aan die 10 wenners van Leon Schuster se “Mad Buddies” DVD: Esme Wessels van Pretoria, Ina Bezuidenhout van Hennopspark, Cobus Maree van Harrismith, Rocco van Heerden van Mtunzini, Willem Frost van Centurion, Done Compaan van Doornpoort, Christie Swart van Durbanville, Stef du Raan van Bloemfontein, Naomi Schoeman van Parktown en Jaco Pretorius van Centurion. Ons wou weet watter een van drie opsies een van Schuster se grootste films was. Die antwoord is Mr Bones.

 

34 Reaksies op Kompetisiewenners

  1. WAT ‘N WONDERLIKE GEVOEL EN EER OM JOU NAAM TE SIEN AS WENNER OM SAAM MET PIET BOTHA EN BARNEY SIMON ‘N WONDERLIKE NAWEEK TE GENIET. MUTAPA….IN DIE BOSVELD IN DIE “WINTER” WAT KAN ‘N MENS MEER VRA!!! DANKI JULLE OUENS, JULLE KOOK!!

  2. pik says:

    Ek wil baie bankie se vir JA FM vir die geleentheid om deel te neem en ja FM om te wen dit gaan baie lekker wees om saam met Piet Botha en Barney te geniet. Gaan voort met die nuwe web tuiste want alle Afrikaaners dink dit is “Bakgat”

  3. Louisa says:

    Kan mense in die buiteland ook deelneem aan die kompetisies?

  4. Retha Dearlove says:

    Baie Baie dankie julle wat n wonderlike verrassing het ek donderdag oggend gekry julle het my dag gemaak

    Dankie Dankie Dankie

  5. Marlene Van Der Linden says:

    Baie Baie dankie. Wat ‘n wonderlike verrassing het ek vandag (dinsdag 04 Oktober) gekry toe ek my pos oopmaak. Julle het my dag gemaak. Julle is great. Hou so aan.

  6. Vicki Notley says:

    Baie dankie vir die wonderlike “kersgeskenk” – AL Steve se CD’s en DVD’s! Nog nooit in my lewe iets gewen nie en dink ek het met DIE prys weg gestap die eerste keer!

  7. Johan Nel says:

    Baie dankie JA.FM – Niemand het my nog gekontak nie maar ek sien ek is die gelukkige wenner van die 5 CD partytjie CD geskenkpak :)

  8. MichellevH says:

    Baie geluk aan al die wenners! Ek gaan aanhou probeer :-)

  9. Michelle van Heerden says:

    Whoohoo!!! Baie dankie vir die Platteland CD! Kan nie wag om hom te kry nie!! Ja fm maak elke dag my dag! x

  10. christie says:

    Hoekom wen Pierre Alberts alles?

  11. Jaco Nel says:

    Baie Dankie JA.FM ek sien ek was gekies as een van die gelukige wenners van die twee Rugby CDs, naamlik Rugby is Groot en Hey Bokke, The Best Rugby Album In The World Ever.Niemand het my nog gekontak nie maar ek is baie bly om deel te kan neem en sulke wonderlike pryse te wen – Weereens Baie Dankie JA.FM julle Rock.

  12. Alzaan says:

    Dankie JA.FM vir die kaartjies na Piet van Wyk de Vries se vertoning! Wat n lekker verjaarsdag geskenk so week voor ek verjaar. Het dit vreeslik geniet.

  13. Wanzenburg Van Wyk says:

    Best JA.FM

    Baie dankie vir jou puik stasie en musiek! Dit is heerlik om julle van oral in die wêreld te kan hoor, vanuit Angola, Nigerië, Rusland, Egipte en natuurlik Suid Afrika!!

    Dit is vir my ‘n eer en vooreg of iets van julle te kan ontvang en dis asof my lewenwdroom waar word toe ek die eerste Semi-Soet CD gewen het!

    Vriendelike Groete

  14. batman says:

    Ek is vanmiddag gebel om te se ek het ‘n Armand cd gewen en dis Wow. Dankie JA!FM.
    Julle het my dag gemaak. Belinda

  15. batman says:

    Sjoe, dis so lekker om my naam by Liza Bronner cd wenners te sien. Baie dankie JAFM.
    Belinda.

  16. Debbie says:

    Ek sien nou eers ek het Liza Bronner se cd gewen, great baie dankie, kan nie wag nie!

  17. Debbie says:

    Baie dankie vir my Liza Bronner CD, julle is great!

  18. Linda says:

    Baie dankie vir my Koos Kombuis CD, vir ‘n ouma is ek nou baie cool!

  19. Elmien Koen says:

    Baie dankie vir die 4 Werke CD! Ek gaan hom verskriklik geniet :-D

  20. Stef du Raan says:

    Baie dankie. Ek sien ek het Leon Schuster se DVD Mad buddies gewen. Vriende sou vir my die DVD leen om te kyk en toe dit nooit gedoen nie, nou het ek my eie DVD. Weereens baie dankie.

  21. batman says:

    Dankie, dankie. Ek kan nie wag vir die Now geskenkpak nie. Ek is so opgewonde. Baie dankie aan almal wat dit moontlik maak vir ons om te kan inskryf vir die lekker kompetisies. Geseende Nuwe Jaar vir almal. Belinda.

  22. Rietjie Rousseau says:

    Baie dankie vir my prys! Dit is `n groot bederf!

  23. Carizke van Niekerk says:

    Baie dankie vir my Afrikaans is groot CD en DVD prys. Dis wonderlik!!!!

  24. Rayno Lourens says:

    Hello
    Ek het hier bo gelees dat ek ‘n Die Heuwels Fantasties CD gewen het, maar het nog niks verder gehoor nie. Moet dit nog gepos word?

  25. Martie says:

    Hi

    Ek lees hierbo dat ek die Game of Thrones reeks gewen het. Niemand het my al gekontak nie. Gaan hulle nog?

    Groete

  26. Marinda Venter says:

    Dankie JA FM julle is die beste!!!!!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>



Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Innibos is om die draai. Hoe voel jy oor kunstefeeste?
Kategorieë

Argiewe
Facebook

Twitter