Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!


Wat is Anders se Kerswense vir ja.fm luisteraars?
Gepos op December 12th, 2012 deur Ja_Broer

Ons het Lindi en Wynand Delport van Anders gevra om hul Kerswense vir ja.fm luisteraars met ons te deel… hier’s hul 10 spesiale wense vir jou.

meer

0
anders

VIDEO: Bittereinder – Kwaad Naas feat. Shane Durrant
Gepos op December 11th, 2012 deur Lelani

Bittereinder het gister hulle nuwe musiek video vrygestel! Wat dink julle daarvan?

meer

0
Bittereinder2

Wat is Snotkop se Top 10 partytjietreffers van 2012?
Gepos op December 11th, 2012 deur Ja_Broer

As jy enige partytjie aan die gang wil kry, watter beter manier is daar as om ‘n Snotkop CD te laai en die volumeknoppie harder te draai? En aangesien dit daai partytjietyd van die jaar is, het ons gedink wie beter om te vra as juis Snotkop wat hy as sy top partytjietreffers van die jaar [...]

meer

0
snotkop3

Video van die dag – ‘Wonder bo Wonder’ van Die Heuwels Fantasties en Coenie De Villiers
Gepos op December 10th, 2012 deur Lelani

Die Heuwels Fantasties en Coenie de Villiers het ‘Wonder bo Wonder’ live gespeel by ons launch partytjie so paar jaar terug. Vandag gaan haal ons dit uit vir die video van die dag, geniet dit!

meer

0
Heuwels Fantasties2


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Wat laat jou 'n tydskrif koop?
Kategorieë
    Argiewe
    Facebook

    Twitter