Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!


Video van die dag – ‘Wense’ van Nianell
Gepos op December 19th, 2012 deur Lelani

Geniet ons video van die dag met Nianell!

meer

0
Nianell4

Wat was die hoogtepunte van 2012 vir Kaleidoskoop?
Gepos op December 19th, 2012 deur Ja_Broer

Voor 2012, het min mense geweet van die groep Kaleidoskoop. Maar een ding is beslis… na 2012, gaan mense nie maklik van hulle vergeet nie. Ons wou by hulle weet wat hulle 10 hoogtepunte van die jaar was.

meer

0
kaleidoskoop2

Wat soek Dewald Wasserfall vir Kersfees?
Gepos op December 19th, 2012 deur Ja_Broer

As Dewald Wasserfall sy Krismis Wenslysie na Kersvader toe moes pos, wat is die 10 geskenke wat hy daarop sou aandui as iets wat hy hierdie jaar onder die Kersboom sou wou kry?

meer

0
dewald_wa


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Innibos is om die draai. Hoe voel jy oor kunstefeeste?
Kategorieë
    Argiewe
    Facebook

    Twitter