Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!


Nedine Blom verjaar!
Gepos op January 22nd, 2013 deur Lelani

Nedine vier vandag haar verjaarsdag en toe besluit ons om saam te vier met ‘n paar van haar musiek videos. Geniet dit!

meer

0
Nedine Blom2

Klein Karoo Film
Gepos op January 22nd, 2013 deur Lelani

Die nuutste Afrikaanse film om in ons teaters te draai is Klein Karoo! Dis ‘n romatiese komedie en ‘n drama, sommer als in een. Dit word landswyd vrygestel op 1 Februarie.

meer

0
557035_182398571878999_879322856_n

VIDEO: Straatligkinders se ‘Voete van klei’
Gepos op January 21st, 2013 deur Lelani

Die Straatligkinders neem jou terug na die laat tagtigs / vroeë negentigerjare met die slegte haarstyle en dodgy klere met hulle nuwe video!

meer

0
Straatligkinders_Image1


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Watter treffer van Jay is jou gunsteling?
Kategorieë
    Argiewe
    Facebook

    Twitter