Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!


Park Acoustics – Maart 2013
Gepos op March 11th, 2013 deur Lelani

Park Acoustics in samewerking met Jack Daniel’s bied aan Gazelle, The December Streets, Ryno Velvet, Moving House, Shaun Jocobs en nog baie meer op 24 Maart 2013!

meer

0
PA_button

Willem Botha en Hulle saam op die verhoog
Gepos op March 8th, 2013 deur Lelani

Willem Botha en die band, Hulle, sal later die maand optree by die Die Boer Teater.

meer

0
Willem Botha

Ja.FM Top 20
Gepos op March 8th, 2013 deur Lelani

Hier is die lys van die gewildste liedjies op Ja.FM vir die afgelope paar weke, soos gekies deur julle!

meer

0
Riana Nel2


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Wat laat jou 'n tydskrif koop?
Kategorieë
    Argiewe
    Facebook

    Twitter