Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!

nuutste blog


Kyknet Fiëstas vereer die beste in Afrikaanse teater
Gepos op March 25th, 2013 deur Lelani

Wessel Pretorius was die groot wenner by die glansryke derde jaarlikse kykNET Fiëstas.

meer

0
Sandra Prinsloo

Lee Scott is terug met nuwe CD
Gepos op March 25th, 2013 deur Ja_Broer

Sanger en liedjieskrywer Lee Scott kondig met trots die vrystelling van sy nuutse CD ‘Vir Ewig’ aan. Die album is die produk van maande se harde werk en lang ure in die opname ateljee.

meer

0
lee_scott

Fredi Nest verjaar!
Gepos op March 25th, 2013 deur Lelani

Ons vier lekker saam met ‘n paar van sy musiek videos.

meer

0
Fredi Nest

Video van die dag – Nianell se ‘Die oomblik is nou’
Gepos op March 22nd, 2013 deur Lelani

meer

0
Nianell3
Page 20 of 170« First...101819202122304050...Last »


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Watter treffer van Jay is jou gunsteling?
Kategorieë

Argiewe
Facebook

Twitter