Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!


MK Awards 2013
Gepos op March 27th, 2013 deur Lelani

Die MK Awards 2013 het Sondag, 24 Maart by die Pretoria Staatsteater plaasgevind op een van die laaste dae van somer, waar van die gaste voor die tyd nog die dag by Park Acoustics deurgebring het.

meer

0
Van Coke Kartel

www: Woensdag Wenner Woorde
Gepos op March 27th, 2013 deur Ja_Broer

Welkom by ons tiende Woensdag Wenner Woorde. Of www. Wat is www? Wel… Ons besoek die wêreldwye web op soek na die lirieke van ‘n ja.fm wenner treffer en stel jou bloot daaraan. Want wees eerlik, partykeer het jy werklikwaar geen benul wat die woorde eintlik is nie. Hierdie week kyk ons na Die Tuindwergies se [...]

meer

0
tuinD

Video van die dag – Henri Alant se ‘In Jou Drome’
Gepos op March 27th, 2013 deur Lelani

meer

0
Henri Alant
Page 20 of 174« First...101819202122304050...Last »


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Watter treffer van Jay is jou gunsteling?
Kategorieë
    Argiewe
    Facebook

    Twitter