Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!

nuutste blog


Wen Prime Circle se nuwe CD
Gepos op June 6th, 2013 deur Ja_Broer

So 11 jaar terug het Prime Circle Witbank op die “map” gesit toe Ross Learmonth die band begin het en treffer na treffer begin opdis het aan ‘n rock-honger Suid-Afrikaanse publiek. ”Evidence,” hul vyfde CD is nou beskikbaar en soos die titel aandui, bewys die groep hoekom hul reeds ‘n MTN SAMA Toekenning vir Beste Rock [...]

meer

0
prime

Wat om te pak vir enige fees
Gepos op June 6th, 2013 deur Ja_Broer

Kom ons wees nou eerlik – pak is nie lekker vir enigiemand nie. As ek vir ‘n vakansie, of selfs ‘n naweek weg moet pak, dan rek ek dit uit tot op nommer 99 omdat dit so ‘n schlep is. Maar daar is tog altyd ‘n paar goed wat noodsaaklik is, veral by feeste. Buiten [...]

meer

0
feeste

Wen 3 nuwe films op DVD
Gepos op June 4th, 2013 deur Ja_Broer

Jislaaik. Ons is woes opgewonde oor al die nuwe films wat tans op DVD uitgereik word. Dis Oscar wenners, Oscar benoemdes en sterbelaaide rolverdelings links en regs. En ons het 3 sulke films om weg te gee: “Flight,” “Gangster Squad” en “Argo.”

meer

0
Wen 3 nuwe films op DVD!

15 Minute in die Kalklig: DJNaaldekoker
Gepos op June 4th, 2013 deur Ja_Broer

Die Ingelse het ‘n sêding… ‘get your 15 seconds of fame…’ Maar by Ja.FM glo ons aan ten minste 15 Minute… So ons gaan elke week een Afrikaanse kunstenaar sy of haar (of hul) 15 Minute in die kalklig gee. 15 Interessante vrae. 15 Minute. Hierdie week is dit die beurt van DJ Naaldekoker.

meer

0
naaldekoker
Page 2 of 17312345102030...Last »


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Innibos is om die draai. Hoe voel jy oor kunstefeeste?
Kategorieë

Argiewe
Facebook

Twitter