Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!

nuutste blog


Thabazimbi Wildsfees is terug met mening
Gepos op April 24th, 2013 deur Lelani

Die feesterrein by Frikkie Meyer Hoërskool gaan die naweek van 31 Mei en 1 Junie behoorlik uit sy nate bars met feesgangers en hulle kinders, tydens die 30ste jaarlikse Thabazimbi Wildsfees aangebied deur Fast Freight. Daar kan met oortuiging gesê word: Die Thabazimbi Wildsfees is terug met mening!

meer

0
Thabazimbi Wildsfees

Die winter is aan die kom…
Gepos op April 24th, 2013 deur Lelani

Ek het groot geword in Empangeni, ‘n plek wat die winter vergeet het. Dit is bloedig warm in die somer, en baie warm in die winter. Dit is eers toe ek Pretoria toe getrek het om te swot dat ek die konsep van winter begin verstaan het. Truie!Baadjies! Gevolglik voel ek altyd baie ver van [...]

meer

0
beach_winter

www: Woensdag Wenner Woorde
Gepos op April 24th, 2013 deur Ja_Broer

Welkom by ons 14de Woensdag Wenner Woorde. Of www. Wat is www? Wel… Ons besoek die wêreldwye web op soek na die lirieke van ‘n ja.fm wenner treffer en stel jou bloot daaraan. Want wees eerlik, partykeer het jy werklikwaar geen benul wat die woorde eintlik is nie. Hierdie week kyk ons na die liedjie [...]

meer

0
dhf

Video van die dag – Die Tuindwergies se ‘Blou Gras’
Gepos op April 24th, 2013 deur Lelani

meer

0
Die Tuindwergies
Page 10 of 170« First...89101112203040...Last »


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Watter treffer van Jay is jou gunsteling?
Kategorieë

Argiewe
Facebook

Twitter