Kontak

Ons het ‘n hele span gemotiveerde ja-broers en –susters wat wag om van jou te hoor! En as een van hulle nie dadelik na jou toe terugkom nie, belowe ons plegtig om hulle ‘n rukkie in die hoekie te laat staan en dan dadelik en daadwerklik op jou navraag te reageer.

Ons is rêrig-erig gretig om van jou te hoor. So stuur gerus ‘n e-possie aan die relevante person hieronder of kontak Andrew Campbell by Jacaranda 94.2 op (012) 673 9100.

Vir alle webnavrae: webguru@ja.fm
Vir enige musieknavrae: musiekguru@ja.fm
Vir enige kompetisienavrae: wenguru@ja.fm
Vir enige algemene terugvoer: terugvoerguru@ja.fm
Vir enige medianavrae: mediaguru@ja.fm
Vir enige registrasienavrae: guruguru@ja.fm
Vir enige advertensienavrae: advertensieguru@ja.fm



Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Innibos is om die draai. Hoe voel jy oor kunstefeeste?
Kategorieë

Argiewe
Facebook

Twitter