Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!


Wen Prime Circle se nuwe CD
Gepos op June 6th, 2013 deur Ja_Broer

So 11 jaar terug het Prime Circle Witbank op die “map” gesit toe Ross Learmonth die band begin het en treffer na treffer begin opdis het aan ‘n rock-honger Suid-Afrikaanse publiek. ”Evidence,” hul vyfde CD is nou beskikbaar en soos die titel aandui, bewys die groep hoekom hul reeds ‘n MTN SAMA Toekenning vir Beste Rock [...]

meer

0
prime

Wen 3 nuwe films op DVD
Gepos op June 4th, 2013 deur Ja_Broer

Jislaaik. Ons is woes opgewonde oor al die nuwe films wat tans op DVD uitgereik word. Dis Oscar wenners, Oscar benoemdes en sterbelaaide rolverdelings links en regs. En ons het 3 sulke films om weg te gee: “Flight,” “Gangster Squad” en “Argo.”

meer

0
Wen 3 nuwe films op DVD!

Wen 2013 ‘n Dekade Plus Drie Van Afrikaanse Treffers 6
Gepos op May 16th, 2013 deur Ja_Broer

Ons het so rukkie terug vertel van hierdie nuwe dubbel CD met 40 Afrikaanse Treffers wat nou beskikbaar is. Nou het ons 7 kopieë van “2013 ‘n Dekade Plus Drie Van Afrikaanse Treffers 6″ om weg te gee.

meer

5
dekade


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Innibos is om die draai. Hoe voel jy oor kunstefeeste?
Kategorieë

Argiewe
Facebook

Twitter