Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!


Wacky Wine Weekend
Gepos op May 15th, 2013 deur Lelani

KykNet en Robertson Wine Valley bied ‘n naweek vol lekker wyn en lekker kuier aan by die tiende Wacky Wine Weekend!

meer

0
Wacky-Wine-Festival_edit

Youth Day Festival 2013
Gepos op May 10th, 2013 deur Lelani

Met aKING, ISO, Corrazerwas, Die Heuwels Fantasties, Marcato, The River, Zebra and Giraffe, Winterstasie and Crash Car Burn …… Aangebied deur Lady Lea en Retief van der Liefde by die Johannesburg Stadion!

meer

0
Youth Day Festival

Van Coke Kartel het ‘n besige 2013
Gepos op May 7th, 2013 deur Ja_Broer

Van Coke Kartel, wat hul eerste self-getitelde album in November 2007 vrygestel het, het in November 2012 die pad gevat om hul vyf jaar bestaan te vier. En tot in September vanjaar, gaan hulle besig wees om by al die fans uit te kom!

meer

0
VAN-COKE-KARTEL--RELIGION-PANORAMIC_FINAL_SQUARE - Fred Van Leeuwen

Fantastiese nuus vir Die Heuwels fans
Gepos op April 25th, 2013 deur Ja_Broer

Omring deur wingerd en sonskyn, bring Die Heuwels Fantasties ‘n skitterende optrede direk na hul aanhangers se sitkamers. Die optrede is verfilm by Bloekombos Amfiteater op die Paul Cluver landgoed in die mitiese Elgin Valley.

meer

0
dhf_dvd
Page 1 of 812345...Last »


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Wat laat jou 'n tydskrif koop?
Kategorieë

Argiewe
Facebook

Twitter