Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!


STRAB – dis ‘n fees!
Gepos op June 13th, 2013 deur Ja_Broer

Om oor ‘n fees te skryf in die eerste plek, is baie moeilik aangesien dit onmoontlik is om vir iemand te verduidelik hoe dit regtig jou lewe verryk het. STRAB, ook bekend as die Subterranean Rhythm and Blues Experience is veral moeilik aangesien dit ‘n musiekfees is van ‘n hele ander kleur en geur. Vicky Jankiewicz [...]

meer

0
pietbotha

Wat om te pak vir enige fees
Gepos op June 6th, 2013 deur Ja_Broer

Kom ons wees nou eerlik – pak is nie lekker vir enigiemand nie. As ek vir ‘n vakansie, of selfs ‘n naweek weg moet pak, dan rek ek dit uit tot op nommer 99 omdat dit so ‘n schlep is. Maar daar is tog altyd ‘n paar goed wat noodsaaklik is, veral by feeste. Buiten [...]

meer

0
feeste

Woensdag Wenner Woorde
Gepos op May 29th, 2013 deur Ja_Broer

Welkom by ons 17de Woensdag Wenner Woorde. Of www. Wat is www? Wel… Ons besoek die wêreldwye web op soek na die lirieke van ‘n ja.fm wenner treffer en stel jou bloot daaraan. Want wees eerlik, partykeer het jy werklikwaar geen benul wat die woorde eintlik is nie. Hierdie week trek ons ons “silly” skoene [...]

meer

0
wicus

Woensdag Wenner Woorde
Gepos op May 15th, 2013 deur Ja_Broer

Welkom by ons 16de Woensdag Wenner Woorde. Of www. Wat is www? Wel… Ons besoek die wêreldwye web op soek na die lirieke van ‘n ja.fm wenner treffer en stel jou bloot daaraan. Want wees eerlik, partykeer het jy werklikwaar geen benul wat die woorde eintlik is nie. Hierdie week kyk ons na die liedjie [...]

meer

0
vck
Page 1 of 23123451020...Last »


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Innibos is om die draai. Hoe voel jy oor kunstefeeste?
Kategorieë

Argiewe
Facebook

Twitter