Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!


Wie is Mwah!?
Gepos op May 13th, 2013 deur Ja_Broer

Hulle is jonk, sexy en vol lewenslus en energie. Hulle is ‘trendy’, ‘hip’ en ‘cute.’ Hulle is Talana Vuren, Chané Brits en Loriska Bubb. Ontmoet Mwah!

meer

0
mwah

Wie is DJNaaldekoker?
Gepos op May 9th, 2013 deur Ja_Broer

Hy is bekend vir sy uitmuntende platekrapwerk saam met Afrikaanse rap superstar Jack Parow. Nou is Kaapstadse DJNaaldekoker vinnig besig om die toppunt van sy kuns te bereik.

meer

0
naaldekoker

Wie is Zurilda?
Gepos op May 3rd, 2013 deur Ja_Broer

Zurilda beteken ‘warrior’ in Latyns – en dit is presies wat die beeldskone 22-jarige sangeres van Benoni is. Ja, sy is ’n talentvolle sangeres en verhoogkunstenaar… Maar sy het ook ‘n voorliefde vir ‘n baie ’n aktiewe leefstyl, onder meer die Oosterse gevegskuns karate wat sy al 18 jaar lank beoefen.

meer

1
zurilda

Wie is Pierre Vee?
Gepos op April 8th, 2013 deur Ja_Broer

Verbeel jou ‘n ou oom wat by ‘n tafeltjie met ‘n rooi geruite tafeldoek sit en skaak speel en in die wandellaan bestrooi met herfsblare soen ‘n meisie met ‘n Franse beret haar geliefde… Dit is die beelde en outydse romantiek wat Pierre Vee met sy musiek optower. Pierre, wat reeds ‘n hele paar Engelse [...]

meer

8
pierre
Page 1 of 25123451020...Last »


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Innibos is om die draai. Hoe voel jy oor kunstefeeste?
Kategorieë

Argiewe
Facebook

Twitter