Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!


Christiaan Kritzinger is “Mal vir jou”
Gepos op November 14th, 2012 deur Ja_Broer

“Musiek is ‘n kuns, ‘n oefenbare kuns,” glo die Pretoriase sanger en liedjieskrywer Christiaan Kritzinger. Sy heel eerste kommersiële album, “Mal vir jou,” is ‘n baken van hierdie deursettingsvermoë en geloof in gehalte musiek.

meer

0
christiaank

Straatligkinders: Musikale Konings (sonder) Verskonings
Gepos op November 13th, 2012 deur Ja_Broer

Dit is bykans twee jaar na die rockgroep van Potchefstroom, Straatligkinders, besluit het om ‘n breuk te neem weens persoonlike en kreatiewe redes. Na die aankondiging van hul terugkom in Augustus vanjaar, het die groep pas hul vierde studio album, getiteld “Konings Met Verskonings” vrygestel.

meer

0
slk_nuut

Die 10-jaar herdenking van Johannes Kerkorrel se dood
Gepos op November 8th, 2012 deur Ja_Broer

Gallo Record Company is trots om die uitreiking van “Hoe Ek Voel”, wat 17 ballades van die legendariese Johannes Kerkorrel bevat, aan te kondig, 10 jaar ná Kerkorrel se dood (op 12 November 2002) en 25 jaar ná sy eerste opname. En weer eens besef mens opnuut hy was ‘n kunstenaar wie se musiek ‘n generasie [...]

meer

0
johannes

Rocco se nuwe DVD bekoor
Gepos op November 5th, 2012 deur Ja_Broer

Die naam Rocco de Villiers is sinoniem met klassieke klanke en skemerkelkies, en sy nuutste DVD vrystelling, “Beautiful Piano,” vang hierdie pianis, verwerker and skrywer op sy beste vas – in ’n verhoogkonsert by Pieter Toerien se Montecasino Teater in Johannesburg.

meer

0
roccodv
Page 6 of 32« First...45678102030...Last »


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Wat is jou gunsteling Jakkie Louw treffer?
Kategorieë

Argiewe
Facebook

Twitter