Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!


Jakkie Louw se Nommer Een CD nou beskikbaar
Gepos op April 15th, 2013 deur Ja_Broer

In 2012 moes Jakkie Louw meer as 182 liedjies, uit sy eie pen, goed deurluister om sy nuutste skepping “Nommer Een” op die planke te kry. Net 13 is gekies vir 2013.

meer

0
jakkie_louw

Gerhard Steyn terug met nuwe CD
Gepos op April 11th, 2013 deur Ja_Broer

Hy was ná sy gospel-album nie seker waarheen sy loopbaan hom gaan lei nie. Maar ‘n week nadat die gospel-album “Nuwe Krag” vrygestel is, het Gerhard Steyn die melodie vir die liedjie “Brood en Melk,” die titelsnit van sy nuwe album gekry.

meer

0
steynn

Lee Scott is terug met nuwe CD
Gepos op March 25th, 2013 deur Ja_Broer

Sanger en liedjieskrywer Lee Scott kondig met trots die vrystelling van sy nuutse CD ‘Vir Ewig’ aan. Die album is die produk van maande se harde werk en lang ure in die opname ateljee.

meer

0
lee_scott

Karin Hougaard tree in SA op
Gepos op March 19th, 2013 deur Ja_Broer

‘Alien Sky’ is multi-dissiplinêre, veel bekroonde Karin Hougaard se nuutse musiekproduksie met musiek vanaf haar gelyknamige CD is te siene by hierdie jaar se KKNK. Die vertoning sluit ook ‘n handvol van haar meer bekende treffers in.

meer

0
karin
Page 4 of 33« First...23456102030...Last »


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Wat laat jou 'n tydskrif koop?
Kategorieë

Argiewe
Facebook

Twitter