Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!


Van Coke Kartel rock in rokke
Gepos op February 2nd, 2012 deur Ja_Broer

Van Coke Kartel het pas hul “ietwat anders”, maar hoogs vermaaklike musiekvideo vir “Dis ‘n land” vrygestel. Kan dit wees dat een van die land se “hardste” bands dalk meer in touch met hulle feminine side gekom het?

meer

0
VCK

Jakkie Louw se Rock en Roll Dagboek 3
Gepos op January 26th, 2012 deur Ja_Broer

Wat gaan deesdae aan in Jakkie Louw se lewe? In hierdie blog, deel Jakkie sy Rock en Roll Dagboek met ons. Hierdie is die tweede deel van die Jakkie Louw band se Desember omswerwinge in die Kaap.

meer

0
jakkie

Ghoemas – die nuwe stem in Afrikaanse musiektoekennings
Gepos op January 26th, 2012 deur Ja_Broer

Dis vir ja.fm ‘n eer om die totstandkoming van die Ghoemas, die eerste onafhanklike toekennings vir Afrikaanse musiek, wat in Maart 2012 plaasvind, aan te kondig.

meer

4
ghoema

Almal Maak Voute – net nie Bouwer Bosch nie
Gepos op January 19th, 2012 deur Ja_Broer

Kanada Records is baie opgewonde om bekend te maak dat Bouwer Bosch se lang verwagte solo album “Almal Maak Voute” nou beskikbaar is. Bouwer is meer bekend as hoofsanger van die SAMA benoemde groep Straatligkinders en ook as ‘n lid van die duet groep Dans Dans Lisa, saam met Deon Meiring van Glaskas.

meer

0
bouwer_voute
Page 20 of 33« First...10181920212230...Last »


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Wat laat jou 'n tydskrif koop?
Kategorieë

Argiewe
Facebook

Twitter