Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!


Ampie bring nuwe CD uit
Gepos op May 10th, 2013 deur Ja_Broer

Ampie woeker met sy talente en is terug met ‘n splinternuwe solo album, ‘Niks en Niemand.’

meer

0
ampie

Van Coke Kartel het ‘n besige 2013
Gepos op May 7th, 2013 deur Ja_Broer

Van Coke Kartel, wat hul eerste self-getitelde album in November 2007 vrygestel het, het in November 2012 die pad gevat om hul vyf jaar bestaan te vier. En tot in September vanjaar, gaan hulle besig wees om by al die fans uit te kom!

meer

0
VAN-COKE-KARTEL--RELIGION-PANORAMIC_FINAL_SQUARE - Fred Van Leeuwen

Dans Dans Lisa stel hul tweede album vry
Gepos op May 6th, 2013 deur Ja_Broer

In April het die groep Dans Dans Lisa (DDL) hul nuwe album, getiteld ‘Pyl & Boog’, vrygestel as die opvolg op hul debuutalbum, ‘Die Gids Vir Grootword’ wat in 2010 vrygestel is. Aanhangers van die duo kan koortjies waarmee hulle maklik kan saamsing en stories waarby hulle aanklank kan vind, verwag.

meer

0
dansdanslisa

2013 ‘n Dekade Plus Drie van Afrikaanse Treffers 6 is nou uit
Gepos op May 3rd, 2013 deur Ja_Broer

Op die dubbelalbum ’2013 ‘n Dekade Plus 3 Van Afrikaanse Treffers Vol 6′ word nóg 40 Afrikaanse treffers bymekaar gevoeg. En weer eens is dit ‘n blink toonvenster van die land se beste, mees bekroonde en gewildste sterre se treffers.

meer

0
dekade
Page 2 of 3312345102030...Last »


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Innibos is om die draai. Hoe voel jy oor kunstefeeste?
Kategorieë

Argiewe
Facebook

Twitter