Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!


Klankbaan is verby semi-soet
Gepos op March 30th, 2012 deur Ja_Broer

In die maand van liefdie is die romantiese komedie, “Semi-soet” bekendgestel en filmliefhebbers was dit eens dat daar beslis ‘n vars briesie deur die Afrikaanse rolprentindustrie waai. Natuurlik is geen rolprent volmaak sonder ‘n sterbelaaide klankbaan nie.

meer

0
Semi

Jakkie Louw se Rock en Roll Dagboek 5
Gepos op March 13th, 2012 deur Ja_Broer

In sy nuutste blog, vertel Jakkie vir ons wat om te doen en nie te doen om ‘n Bloemin warm dag in Bloem nie. En hoe lekker kuier in ‘n klein Vrystaatse dorpie kan wees!

meer

3
jakkie

Wie het Ghoemas huistoe gevat?
Gepos op March 12th, 2012 deur Ja_Broer

Sondagaand 11 Maart en die Big Top Arena by Carnival City was gepak met die “wie’s wie” van die SA musiekwêreld… Steve Hofmeyr, Bouwer Bosch, Andre Schwartz, Hulle, ADAM, Karlien van Jaarsveld, Nicholis Louw, Juanita du Plessis, ekhouvanjou,okay… almal was daar! En reg van die begin af was dit duidelik dat die Ghoemas die maatstaf [...]

meer

0
ghoema

Karen Zoid se nuwe CD einde Maart op die rakke!
Gepos op March 8th, 2012 deur Ja_Broer

Die bekroonde rocker Karen Zoid is eersdaags terug met ‘n kraakvars nuwe album getiteld “Zoid Afrika.” Die eerste enkelsnit op die album wat ook tans op ja.fm gehoor kan word, is die rock-ballade “Alles Van Jou.”

meer

0
new-zoid
Page 17 of 33« First...1015161718192030...Last »


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Wat laat jou 'n tydskrif koop?
Kategorieë

Argiewe
Facebook

Twitter