Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!


Anton Botha keer terug met nuwe CD
Gepos op May 15th, 2012 deur Ja_Broer

Moeilik om te glo, maar “Alles of Niks” is reeds Anton Botha se vierde CD. En die titelsnit wat op ja.fm gehoor kan word is maar een van vele bewyse hoe hierdie CD die luisteraars aangename luistergenot bied.

meer

0
antonbotha

Guillaume is terug met splinternuwe CD
Gepos op April 23rd, 2012 deur Ja_Broer

Man van vele talente… man van staal… Beide beskryf Guillaume heel goed en laasgenoemde is dan ook die titel van sy nuwe CD. As ‘n kat nege lewens het, het die sanger en liedjieskrywer Guillaume ‘n totaal van elf lewens! Oorspronklik van Omaruru in Namibië, is dié donkerkop en energieke solokunstenaar terug op die musiektoneel [...]

meer

0
Guillaume

My 9-5: Die laagtes en hoogtes
Gepos op April 18th, 2012 deur Ja_Broer

David Fourie skryf eksklusief vir ja.fm. In sy nuutste blog vir ons, vertel hy van die hoogtes wat ‘n kunstenaar bereik en hoe mens skielik weer aarde toe gebring kan word.

meer

0
davidfourie

Goud vir Jack Parow!
Gepos op April 12th, 2012 deur Ja_Broer

Dit het Suid-Afrika se Gevaarlike Romantiese Afrikaans Rapper, Jack Parow se tweede album, “Eksie Ou,” net vier maande gevat om goud te bereik! Jack Parow het hierdie album vrygestel onder sy eie platemaatskappy, Parowphernalia. Sy eerste, self-getitelde album, het verlede jaar Platinumstatus bereik.

meer

0
jack_parow
Page 15 of 33« First...1013141516172030...Last »


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Watter treffer van Jay is jou gunsteling?
Kategorieë

Argiewe
Facebook

Twitter