Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!


My 9-5: Hoop en Drome
Gepos op August 8th, 2012 deur Ja_Broer

David Fourie skryf eksklusief vir ja.fm. In sy nuutste blog vir ons, deel hy met ons hoekom elke Augustus daar iets vreemds in sy kop gebeur.

meer

0
davidfourie

Dewald Wasserfall se eerste solo album is uit
Gepos op August 1st, 2012 deur Ja_Broer

Een van die land se mees talentvolle liedjieskrywers, Dewald Wasserfall, se eerste solo album is nou beskikbaar! Met dit titel “Vergeet wat jy weet van liefde,” dink ons nie jy gaan gou van die kunstenaar kan vergeet nie.

meer

0
dewaldwasserfall

Willem Botha is terug met nuwe CD
Gepos op July 25th, 2012 deur Ja_Broer

Op 25 is die meeste jong Suid-Afrikaners gelukkig met ’n kwalifikasie en, selfs beter, ’n  vaste werk om hulle drome te help bou. Op hierdie ouderdom staan Willem Botha op die drumpel van die vrystelling van “My Stem Is Joune,” sy derde Sony Music album waarna aanhangers gretig uitsien, en wag terselfdertyd vir sy volgende [...]

meer

0
willembotha

Jack Parow in Rusland?
Gepos op July 11th, 2012 deur Ja_Broer

Suid-Afrika se eie Gevaarlike Romantiese Afrikaanse Rapper, Jack Parow, neem volgende week sy kiefness na Moskou toe in Rusland. Parow is die hoofkunstenaar by die offisiële openingspartytjie van die PUMA Social Club in Gorky Park op 19 Julie.

meer

0
JACK-PAROW-RUSSIA
Page 12 of 33« First...10111213142030...Last »


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Watter treffer van Jay is jou gunsteling?
Kategorieë

Argiewe
Facebook

Twitter