Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!


Liefling, Die Musiekblyspel
Gepos op June 19th, 2013 deur Ja_Broer

Na “Liefling, die Movie” in 2010 ‘n weghol treffer was by die loket, het die vervaardigers van Hartiwood Films, Paul Krüger en Linda Korsten besluit om kragte saam met Add-Life se Renier en Lise-Marie Keyser (vervaardigers van musiekblyspele soos “Houtkruis,” “Ester” en “Dawid) te span om “Liefling” verhoog toe te bring.

meer

0
liefling

David Fourie stel nuwe CD bekend
Gepos op June 10th, 2013 deur Ja_Broer

Aanhangers van David Fourie kan maar regmaak vir groot nuus! Sy 5de Afrikaanse album, ‘‘n Stukkie Hemel”, word in Julie 2013 bekend gestel!

meer

0
david.f

Hiervandaan – Stef Kruger se nuwe CD nou beskikbaar
Gepos op May 23rd, 2013 deur Ja_Broer

Die sanger-liedjieskrywer Stef Kruger het die besonderse gawe om sy musiek soos ‘n groot velkaros uit te sprei en die luisteraar knus daarin toe te vou. Sy splinternuwe solo-album, “Hiervandaan,” is ‘n samekoms van veertien liedjies waarop hy sy akoestiese klanke en fluweelstem met sy tydlose en poëtiese lirieke vermeng.

meer

0
stefkruger

Ronel Erasmus se nuwe CD is uit
Gepos op May 20th, 2013 deur Ja_Broer

Dis haar eerste CD in twee jaar, maar daar is ‘n baie goeie rede hoekom Ronéll Erasmus so lank gewag het. Die titel van haar nuwe CD is “God is die Lig” en dis nou beskikbaar.

meer

0
ronel
Page 1 of 3312345102030...Last »


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Innibos is om die draai. Hoe voel jy oor kunstefeeste?
Kategorieë

Argiewe
Facebook

Twitter