Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!

nuutste blog


Video van die dag – moniQue se ‘Pienk Champagne’
Gepos op May 22nd, 2013 deur Lelani

meer

0
MoniQue

15 Minute in die Kalklig: Deon Meiring van Dans Dans Lisa en Glaskas
Gepos op May 21st, 2013 deur Ja_Broer

Die Ingelse het ‘n sêding… ‘get your 15 seconds of fame…’ Maar by Ja.FM glo ons aan ten minste 15 Minute… So ons gaan elke week een Afrikaanse kunstenaar sy of haar (of hul) 15 Minute in die kalklig gee. 15 Interessante vrae. 15 Minute. Hierdie week is dit die beurt van Deon Meiring van [...]

meer

0
deon

Ronel Erasmus se nuwe CD is uit
Gepos op May 20th, 2013 deur Ja_Broer

Dis haar eerste CD in twee jaar, maar daar is ‘n baie goeie rede hoekom Ronéll Erasmus so lank gewag het. Die titel van haar nuwe CD is “God is die Lig” en dis nou beskikbaar.

meer

0
ronel

Video van die dag – Gazelle se ‘Die Verlore Seun’
Gepos op May 16th, 2013 deur Lelani

meer

0
Gazelle
Page 1 of 17012345102030...Last »


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Watter treffer van Jay is jou gunsteling?
Kategorieë

Argiewe
Facebook

Twitter