Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!

nuutste blog


15 Vrae 15 Minute: Karen Zoid
Gepos op April 3rd, 2012 deur Ja_Broer

Haar nuwe CD, “Zoid Afrika” het sopas die rakke getref en die bewonderaars is gaande. Ja.fm was ook een van die eerstes om die nuwe liedjie “Alles van jou” te speellys. En alhoewel Afrikaners plesierig mag wees, hoe plesierig gaan Karen wees as ons haar peper met 15 Vrae en net 15 Minute gee om hulle te [...]

meer

0
karenzoid

Joe F keer terug met nuwe CD
Gepos op April 3rd, 2012 deur Ja_Broer

Joe F is die verkleurmannetjie van die musiekwêreld; ‘n kunstenaar wat nie toelaat dat hy in ‘n boksie met ‘n eendimensionele etiket verpak word nie. Die kragdadige sanger met die rasperstem het as liedjieskrywer én sanger die vermoë om sy eie grense met die grootste gemak te verskuif. Sy nuwe album, “Hou My Vas,” is ‘n [...]

meer

2
JoeF
Page 4 of 41234


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Watter treffer van Jay is jou gunsteling?
Kategorieë

Argiewe
Facebook

Twitter