Welkom by ja.fm, die A-Z aanlyn tuiste van Afrikaanse musiek. Ons was die eerste radiostasie in Suid-Afrika om gebruik te maak van unieke nuwe tegnologie met die naam Listener Driven Radio wat jou in beheer van die musiek plaas.

Stem vir die song wat jy volgende wil hoor of sit net terug en luister na gatskop Afrikaanse musiek, 24/7. Tune hom!


Hart van Windhoek
Gepos op September 23rd, 2011 deur Ja_Broer

Dit was die tweede jaar van Huisgenoot se Hart van Windhoek-fees in Namibië en soos verlede jaar was dit ‘n vuurwarm fees, met ‘n aansteeklike gees.

meer

windhoek

Wie is Moses Metro Man?
Gepos op September 23rd, 2011 deur Ja_Broer

“Gerig op Ruimte” was hul eerste kortspeler wat in Desember 2010 vrygestel is. ‘n Musiekvideo is geskiet en speel tans op die kanaal MK. Verder speel dié liedjie natuurlik ook op ja.fm, asook op hoë rotasie op alle kampusradiostasies.

meer

1
mosesmetroman

Ray Dylan se nuwe CD nou uit
Gepos op September 21st, 2011 deur Ja_Broer

Ray Dylan se talentlorrie het g’n brieke nie, want sy hart klop warm: wéér met kontreimusiek. Op sy jongste album, “Verskietende Sterre,” roer hy die hartsnare met passievolle vertolkings en wikkel hy die litte met rockgedrewe countrykitaarklanke.

meer

1
RayDylan

Mygunstelingstevehofmeyr Hoofstuk 5
Gepos op September 20th, 2011 deur Ja_Broer

Welkom by die vyfde episode of hoofstuk in ‘n nuwe, gereelde ja.fm instelling. Ons eie kortverhaal, geskryf spesiaal vir ja.fm, deur Kaptein Skuim. Die naam van die verhaal: Mygunstelingstevehofmeyr. Tong ferm in die kies dankie. Luister na die verkorte audio weergawe of lees die vyfde hoofstuk.

meer

mygunstelingsteve
Page 2 of 512345


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Innibos is om die draai. Hoe voel jy oor kunstefeeste?
Kategorieë

Argiewe
Facebook

Twitter