Wen ‘n naweekwegbreek vir ‘n familie van vier na Shikwaru Lodge
Gepos op May 18th, 2012 deur Ja_Broer

Ons het gereken dis tyd dat ons weer ‘n lekker boswegbreek organiseer. Een ja.fm luisteraar staan nou die kans om ‘n naweek (twee aande) te wen by Shikwaru Lodge vir ‘n gesin van vier (twee volwassenes en twee kinders).

meer

0
shikwaru1

15 Vrae 15 Minute: Jaco van der Merwe van Bittereinder
Gepos op May 18th, 2012 deur Ja_Broer

Terwyl Bittereinder fans uitsien na hul tweede vollengte album waaraan Peach, Jaco en Louis werk, het ons Jaco uitgedaag om ons 15 Vrae 15 Minute Uitdaging te neem.

meer

0
bittereinder2

Afri-kaans op reis
Gepos op May 18th, 2012 deur Ja_Broer

“Afri-kaans op reis” is die hoogtepunt van die Afri-reeks wat oor die afgelope 3 jaar in Suid-Afrika vrygestel is. Op die rug van Afri-Frans 1 & 2, Afri-Spaans 1 & 2 en Afri-Talia, kombineer “Afri-kaans op reis” die Europese sangers met van Suid-Afrika se top kunstenaars wat in baie gevalle ook die liedskrywers was.

meer

0
afri-kaans

Die storie agter die liedjie: Jy’s my GPS
Gepos op May 16th, 2012 deur Ja_Broer

Koos Kombuis se nuwe CD “dertien” is uit en het fans gaande. Maar hoekom “dertien?” In sy eie woorde: “Dertien nuwe liedjies. Opgeneem in die dertiende jaar van die nuwe millennium. Aanmekaargesit in dertien dae, onder die wakende oog van producer Schalk Joubert en klank-wizard Jurgen von Wechmar. Dertien liedjies wat my teruggebring het tot by die roots van my kinderlike geloof… weliswaar buite die kerk, buite godsdiens, maar daar’s dit nou! My eerste (en laaste) geestelike album.” Okei Koos, maar wat is die storie agter “Jy’s my GPS” wat nou op ja.fm gehoor kan word?

meer

0
Dertien
Page 1 of 6012345102030...Last »


Teken In
Flash Player Windows Media Player


Wat dink jy?
Wat is tans jou gunsteling duet?
Kategorieë

argiewe
Facebook

Twitter